Shine 4 — Bokkie

Shine 4 — Bokkie — lyrics

 

 

 

 

Die trane die rol oor jou bokkie
Die trane die rol oor jou bokkie, jou bokkie

 

Bokkie, wil jy by my kom lê
Bokkie weet jy waar die liefde lê e e e
Het jy die sout van my trane geproe
Dis die trane wat rol oor jou

 

Ek vry nie met ‘n loskop dolla nie
My liefde is nie vir rond hang nie
Vat my hand en hou my vas
Ek vry nie met ‘n loskop dolla nie
My liefde is nie vir rond hang nie
Vat my hand en hou my vas

 

Bokkie, wil jy vir my ook hê
Bokkie kom jy nou om diе woord te sê e e е
Weet jy waar al my liefde lê
Dis ook daar waar die son en maan onder gaan

 

Ek vry nie met ‘n loskop dolla nie
My liefde is nie vir rond hang nie
Vat my hand en hou my vas
Ek vry nie met ‘n loskop dolla nie
My liefde is nie vir rond hang nie
Vat my hand en hou my vas

 

Nee nee nee my dolla nee
Nee my dolla nee
Nee my dolla nee
Nee nee nee my dolla nee
Ek vry nie met ‘n loskop dolla nie

 

Ek vry nie met ‘n loskop dolla nie
My liefde is nie vir rond hang nie
Vat my hand en hou my vas
Ek vry nie met ‘n loskop dolla nie
My liefde is nie vir rond hang nie
Vat my hand en hou my vas
Ek vry nie met ‘n loskop dolla nie
My liefde is nie vir rond hang nie
Vat my hand en hou my vas

 

En hou my vas

 

 

 

 

 

61210cookie-checkShine 4 — Bokkie
Просмотры 537

Добавить комментарий

Ваш адрес email не будет опубликован. Обязательные поля помечены *



Читать полностью

Наш сайт создан чтобы помочь Вам вспомнить слова Ваших любимых песен, уточнить непонятные тексты песен, узнать их перевод и разучить новые песни. Мы собрали для Вас крупную базу данных, которая содержит более множество текстов и переводов песен различных исполнителей. Сайт регулярно пополняется текстами новых песен. Чтобы найти необходимый текст песни или перевод воспользуйтесь удобным поиском по исполнителям, названиям или тексту песни. Если же Вы не нашли нужный текст песни или перевод напишите нам и мы его добавим.